“Jy is Myne”

“Jy is Myne”

Die diepte van God se radikale liefde vir my as sondaarmens los my verstom. Hoe is dit moontlik Abba? Ek verdien dit nie! God se liefde ag homself nie eerste nie. Dit is nie ‘n selfsugtige liefde nie. God wonder nie wat Hy vir Homself sal toe-eien of verloor deur Sy...